Postcard ZA-161705

sent on
travel time 205 days
distance traveled 5,663 miles
received on
 Loading map...
postcard image of ZA-161705
MarinaB-Th, Netherlands
MarinaB-Th Postcrossing Supporter said:
posted 8 months ago

Prachtige kaart met Afrikaanse tekst! Dank je wel, Louis!

Robbo, South Africa
Robbo said:
posted 8 months ago

Bly om te sien ek is nie die enigste een wat die ou Tuislande se poskaarte op Postcrossing uitstuur nie!

Oblix-2, South Africa
Oblix-2 said:
posted 8 months ago

Ha Ja As 'n seelversamelaar al lank gelede het die Suid Afrikaanse Tuislande van die mooiste poskaarte met die toepaslike seels op die prente kante uitgegee en ons het heelwat duplikate. Die poskaart stelle word ook so in oorvloed en spotgoedkoop by seelveilings aangebied en kan nou met groot veugde en kleur gebruik word. Die probleem is net dat daar 4 poskaarte in so kleurvolle tema stel is en ongelukkig kry die die ontvanger nou net een. Ek wens so dat die posgeld minder was dan het ek sommer 'n hele stel van 4 aangestuur. Ek stuur wel dikwels 2 poskaarte aan die selfde adres.

You need to sign in to leave a comment!